Jukskei - Amptelike werf van dié sportunie. Jukskei is 'n petanque-variant wat met skeie gespeel word.
Katvis SA - Web werf opgedra aan die Babers van Suid Afrika. Die grootste varswater hengelvis in Suid Afrikaanse waters.
Lichtenburg Marathonklub - Drafklub in dié dorp in Suid-Afrika. Inligting oor gebeurtenisse, ligging en kontakbesonderhede.
Noordwes-Suid Korfbal Unie - Unieverwante inligting soos reëls, en verenigings vir skeidsregters en spelers.
Ottosdal Draf & Trap Fees 2007 - Prettrap en -drafgeleentheid gereël deur Ottosdal-Suid NG Kerk en ander borge.
PUK-Rugbyinstituut - Rugbyvereniging van die Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika. Wedstryduitslae, spelerprofiele met foto's, en toere.
Suid Afrikaanse Ringtennisraad - Amptelike webwerf. Inligting oor gebeue, dagboek, en kontakbesonderhede. Tweetalige webwerf.