 |
 |
 |
|
Top |
Arts |
Business |
Computers |
Games |
Health |
Kids |
News |
Recreation |
Reference |
Regional |
Science |
Shopping |
Society |
Sports |
World |
Regional |
Languages |
News |
Blogs
Top:
Afrikaans:
Samelewing:
Godsdiens:
Christen (123)
AnTWoord - Apologetiekdiens met antwoorde op vrae soos wetenskaplike kwessies, algemene kwelvrae en godsdienstige sake.
Blye Versekering - Bemoediging vir mense wat moedeloos is, pyn verduur of moeg gestry is. Ontvang daagliks 'n Bybel-stukkie.
Calvinistiese poslys - Interdenominasionele poslys vir gesprekke oor geloofsake. Openbare argief van boodskappe.
Church Zone - M-Web se gratis webwerwe vir Suid-Afrikaanse gemeentes van alle kerke.
Die Gelofte - Die Bloedrivier-Voortrekkergelofte by die Ncomerivier, KwaZulu-Natal, in Afrikaans en Nederlands.
Dominee.co.za - Hulpbronne vir gereformeerde predikante. Bybelstudies, belydenisskrifte, gemeentesake, wetenskaplike artikels, preekargief, en forum.
Door of Hope - Afrikaanse nuusbrief van die Christian International Mission. Teken in of gee bydraes.
Draaipunt - [Flash nodig] Afrikaanse christene in Londen, VK wat die Free Church of Scotland daar bywoon. Inligting oor sendingaksies en jeuggroepe.
Eer Aan God Alleen - Christelike blad met e-boeke, blad vir lesers en skrywers, en iets oor hul werk in Alaska.
Elkana - Tweetalige werf vir dié gratis Christentydskrif, met argief.
Esra Instituut - Liggaam wat hulle beywer vir reformasie van gesin, kerk en burgerlike owerheid in Suid-Afrika. Inligting oor nuusbrief.
Geanker in Christus - Allerlei inligting vir christene oor die Bybel, geloofskrisisse en pastorale hulp.
God-forum - Die bespreking van allerlei sake wat Christene raak. Werf tweetalig.
Groepkursus oor 1 Johannes - Communications Ministries Network se Afrikaanse bybelstudie, aflaaibaar in MS Word-formaat.
Henk en Rina Jansen van Nieuwenhuizen - Allerlei geloofsartikels.
Herleef by Brownsville - Oorsig oor die herlewingsgebeurtenis wat in 1995 in Pensacola, Florida, VSA plaasgevind het. Met foto's en artikels.
4Him - Afrikaanse christelike werf met gebedsversoeke en godsdienstige artikels.
Jakob Lorber - Biografie en bespreking van dié negentiende eeuse profeet.
Jesus wie? - Inleiding tot Jesus as godsdienspersoon. Vier geestelike wette, inligting oor die Jesus-film, en 'n boekie oor die Heilige Gees.
Kwasizabantu - 'n Viertal Afrikaanse bladsye oor dié sendingstasie in KwaZulu-Natal.
Melaatse-sending - Kontakbesonderhede en ander inligting.
Nuwe Wêreld Sending Dunamis Universiteit - Kollege wat diplomas en grade in teologie, besigheids- en gemeenskapsontwikkeling bied. Tweetalige werf met foto's en algemene inligting.
Op die Snykant - Nieamptelike werf van Cutting Edge Ministries se teorieë oor Bybelse profesieë oor die nuwe wêreldorde. Inligtingsbladsye, webskakels en kontakbesonderhede.
Openbaring van Johannes - Poging om die Bybel-boek Openbaring verstaanbaar te maak met vers-vir-vers-toeligting.
SA Christen - Webwerf vir Suid-Afrikaanse christene. Tweetalig met verskeie afdelings in Engels.
Sermoen - Bobby Loubser se preekargief. Webskakels vir Ou en Nuwe Testamentiese bronne.
Theophil-artikels - Gratis artikels vir die Theophilos-bybelprogram, deur verskeie skrywers.
Truth Exposed - Algemene inligting en gespreksforum oor apologetiek, teologie, toewyding, skepping teenoor evolusie, en eindtye. Tweetalige webwerf.
Visnet - Christelike perspektief op selfmoord. Bespreking van bekende figure se selfmoorde.
Voice of Prophesy Bybelskool - Geleë in Kaapstad. Gebedslys, geskiedenis, kursusse, personeel, studente en uitreikaksies, en kontakbesonderhede.
|
Top |
Arts |
Business |
Computers |
Games |
Health |
Kids |
News |
Recreation |
Reference |
Regional |
Science |
Shopping |
Society |
Sports |
World |
Languages |
News
Blogs
BA.net Brujula.Net © 2008
advertising
english
español
italiano
germany
japan
france
more
bookmark
|
|
 |
 |