Afrikaanse Gedigte - Publiseer 10 gedigte op die internet teen 'n prys.
Genugtig Uitgewers - Eenpersoonsuitgewery in Suid-Afrika.
Leserskring - Groot boekklub van Suid-Afrika. Aanlyn katalogus en bestellings.
LWBoeke.co.za - Katalogus van boeke versprei deur dié agent, namens Bienedell Uitgewers. Hoofsaaklik boeke oor Afrikaner-onderwerpe.
Maroela Boeke - Verspreider van Suid-Afrikaanse boeke wêreldwyd.
Pharos - Uitgewer van woordeboeke, met aanlyn katalogus en bestelbesonderhede.
Tafelberg - Uitgewer met hoofkantoor in Kaapstad. Katalogus en kontakbesonderhede.
Vaandel Uitgewers - Christelike uitgewery geleë in Mosselbaai.